| Modulekode | TPE 820 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Kontekstualisering van `n navorsingsprobleem/-vraag; literatuurstudie; navorsingsontwerp en -metodes; onderneem empiriese navorsing in lyn met `n goedgekeurde navorsingsvoorstel; versameling, analise en interpretasie van data; opskryf van navorsingsbevindinge. |
| Modulekrediete | 60.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | TPE 810 |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Stads- en Streekbeplanning |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App